Pharos Gemeenskap Sentrum | NWO Registrasie no: 068-688-NPO | OWO Vrystellingsno: 930 028 547

Groot hoeveelhede kos word maandeliks versprei na hulpbehoewendes.

Die volgende items word benodig:

BLIKKIES KOS
Vis (Pilchards en Tuna)    
Kerrievis
Sardientjies
Soutvleis
Meatballs
Gemengde Groente
Ertjies
Groenboontjies
Spaghetti in Tamatiesous
Tamatie en Uiesmoor
Ingelegde Vrugte    
Blikkies sopmengsel
Mielies

PASTAS EN SOP
Pasta Sous
Mealmaker
Soja Maalvleis
Vita Mince, Imana,
Pakkies Sop
Kitssop (Cup-a-soup)
Droë bone, ertjies, sopmengsel, gort
Mielierys en Stampmielies
2-Minute noodles

ONTBYTGRANE EN PAP
ACE Kitspap
Melk (langlewe)
Melkpoeier
Mieliemeel (1kg & 2,5kg)

BROODSMERE
Margarine
Bovril, Oxo, Marmite
Goue stroop

SKOONMAAKMIDDELS
1 kg pakke Waspoeier
Wasgoedversagmiddel
750 ml Opwasmiddel
750 ml Handy Andy
Bleikmiddel
Sunlightseep
Skuursponsies
Vadoeke

TOILETWARE
Toiletpapier
Waslappies
Skeermeslemmetjies
Skeerroom
Toiletseep
Tissues (mans en dames)
Tandepasta
Deodorand (mans en dames)

ALLERLEI
Suiker
Rys
Kookolie
Sout
Asyn
Kitskoffie (100g & 250g)
Tee (Gewone en Rooibos)
Kondensmelk
Slaai (beet-, kerriewortel-, pasta- en boneslaai)
Tamatiesous
Worcestersous
Mayonnaise
Smash
Koekies
Lekkers
Beskuit
Vlapoeier
Jellie
Meel (Bruismeel en gewone)