Pharos Gemeenskap Sentrum | NWO Registrasie no: 068-688-NPO | OWO Vrystellingsno: 930 028 547

Pharos registreer vir BEE en ontvang “vlak 4” Status. Besighede kan punte verdien onder “social development” deur ons Kleuterskool-projek in Mamelodi te ondersteun.

Laai BEE Sertifikaat af

Baie dankie aan Vriende van Pharos vir die ongelooflike ondersteuning deur die afgelope 5 jaar. Sien opsomming van statistieke vanaf 2009-2013.

Laai statistieke af

Ons kyk met dankbaarheid terug oor die groei van Pharos gedurende ons 4de verslagjaar.